Santa Cruz de Tenerife

Santa Cruz de Tenerife

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Spanje Spanje
 Outonome Gemeenskap Vlag van Kanariese Eilande Kanariese Eilande
 Koördinate 28°28′N 16°15′W / 28.467°N 16.250°W / 28.467; -16.250
 Gestig op 3 Mei 1494
 Oppervlakte:  
 - Totaal 150,56 vk km
 Hoogte bo seevlak 4 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 206 593
 - Bevolkingsdigtheid 1 400 vk/km
 Tydsone UTC +0 (WET)
 - Somertyd UTC +1 (WEST)
 Burgemeester José Manuel Bermúdez Esparza
 Amptelike Webwerf santacruzdetenerife.es

Santa Cruz de Tenerife, of kortweg Santa Cruz, is sedert 1494 saam Las Palmas de Gran Canaria die hoofstad en tweede grootste stad van die Kanariese Eilande. Die Kanariese Eilande is 'n outonome gemeenskap van Spanje langs die kus van Noord-Afrika in die Atlantiese Oseaan. Die stad het in 2013 'n bevolking van 206 593 gehad en het 'n oppervlakte van 150,56 km². Dit is op 3 Mei 1494 deur Spanjaarde as Real de la Santa Cruz gestig.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search